info@eventsonstage.co.za | 082 074 1269



Date: Friday, 3 November &
Saturday, 4 November 2017
Time: 19:30
Venue: Durbanville High School Auditorium
Cnr of Langenhoven Street & Durban Road, DURBANVILLE
Tickets: R220 per person/
R200 for pensioners & students
 

Nataniël in Concert
Na 30 jaar op die verhoog staan Nataniël bekend as ikoniese sanger, skrywer, storie-verteller en styl figuur met sy gewilde en uitspattige kostuums. Op 3 en 4 November het gehore in die Kaap die geleentheid om Nataniël in Concert te ervaar met hoogtepunte uit sy laaste groot verhoog-produksies en ’n retrospektiewe blik op van die snaakste stories van die afgelope 30 jaar. Nataniël deel die verhoog van die Durbanville Hoërskool met die Charl du Plessis Trio met Charl du Plessis (klavier) Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme) vir slegs twee uitvoerings. Nuwe kostuums deur Nataniël se ontwerper Floris Louw word
spesiaal vir die geleentheid onthul en Nataniël se nuutste publikasie deur Human&Rousseau word bekendgestel.

Nataniël in Concert

After 30 years on stage Nataniël is widely respected as singer, writer, story teller and style icon with his wild and wonderful costumes. On 3 and 4 November audiences in the Cape will have the chance to witness the magic live with Nataniël in Concert. This show will include highlights from his last big stage productions and a retrospective of the funniest stories of the past 30 years. Nataniël shares the stage with the Charl du Plessis Trio featuring Charl du Plessis (piano), Werner Spies (bass) and Peter Auret (drums) for only two performances. New Costumes by Nataniël’s designer Floris Louw will be revealed especially for this concert and Nataniël’s latest publication by Human&Rousseau will be launched.

Vir meer inligting besoek www.nataniel.co.za


info@eventsonstage.co.za
082 074 1269