Jou verlede definieer jou nie.
Dit was jou leermeester. Dit is waarheen jy oppad is wat opwindend is.
Heelvrou is jou kans vir HEEL-Leef. Gees, Siel, Liggaam.
PLEK: Venue D’Aria, Durbanville
 
HEELVROU I • 27-28 MEI 2017
Saterdag 08:00-16:00 | Sondag: 09:00-14:00

Met jou eerste Heelvrou seminaar deel ons met:
• Jou verhouding met jou Skepper
• Jou verhouding met jouself
• Gebrokenheid en die dinge wat jou vashou
• Die werking van jou brein, gesondheid en emosies
• Ons doen praktiese sessies om jou liggaam weer
   bewus te maak van die krag van 'n gesonde leefstyl.

R350 pp
Verversings ingesluit
BOEK NOU
MEER INFO >>
HEELVROU Opvolg
  HEELVROU Enkel
22-23 JULIE 2017

Ons fokus op:
Vriendskap, Jou huwelik, Seksualiteit en Sensualiteit, Jou kinders, Jou leinkinders
26-27 AUGUSTUS 2017

Enkellopendes; Enkel ouers; Enkel Ouma's, begrotings, verhoudings, seksualiteit, vriendskap. Enkel maar heel!
BESPREEK: info@eventsonstage.co.za | 082 074 1269