info@eventsonstage.co.za | 082 074 1269



Alle seniors en hul “nog nie senior” metgeselle word
uitgenooi na ‘n heerlike bederf saam met

ANDRIËTTE NORMAN

Date: 9 Junie 2017
Time: 10:00 en 14:00
Venue: Venue D'Aria, Durbanville
Tickets: R75 per pensioner

info@eventsonstage.co.za
082 074 1269